Afrikaans » Portugees PT   In die hotel – aankoms


27 [sewe en twintig]

In die hotel – aankoms

-

27 [vinte e sete]

No hotel – chegada

27 [sewe en twintig]

In die hotel – aankoms

-

27 [vinte e sete]

No hotel – chegada

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês PT
Het u vir my ’n kamer? (V---) t-- u- q----- l----?
Ek het ’n kamer bespreek. Eu r------- u- q-----.
My naam is Müller. O m-- n--- é M-----.
   
Ek soek ’n enkelkamer. Eu p------ d- u- q----- s------.
Ek soek ’n dubbelkamer. Eu p------ d- u- q----- d----.
Hoeveel kos die kamer per nag? Qu---- é q-- c---- o q----- p-- n----?
   
Ek wil graag ’n kamer met ’n bad hê. Go------ d- u- q----- c-- c--- d- b---- .
Ek wil graag ’n kamer met ’n stort hê. Go------ d- u- q----- c-- c-------.
Kan ek die kamer besigtig? Po--- v-- o q-----?
   
Is daar ’n motorhuis hier? Há a----- g------ a---?
Is daar ’n kluis hier? Há a---- c---- a---?
Is daar ’n faks hier? Há a---- f-- a---?
   
Goed, ek neem die kamer. Es-- b--- e- f--- c-- o q-----.
Hier is die sleutels. Aq-- e---- a- c-----.
Hier is my bagasie. Aq-- e--- a m---- b------.
   
Hoe laat is ontbyt? A q-- h---- é o p-------------?
Hoe laat is middagete? A q-- h---- é o a-----?
Hoe laat is aandete? A q-- h---- é o j-----?