Afrikaans » Portugees PT   Openbare vervoer


36 [ses en dertig]

Openbare vervoer

-

36 [trinta e seis]

Transporte público

36 [ses en dertig]

Openbare vervoer

-

36 [trinta e seis]

Transporte público

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês PT
Waar is die bushalte? On-- é q-- é a p------ d- a--------?
Watter bus gaan na die middestad? Qu-- é o a-------- q-- v-- p--- o c-----?
Watter bus moet ek neem? Qu-- é a l---- q-- e- t---- d- a------?
   
Moet ek oorklim? Te--- d- m----?
Waar moet ek oorklim? On-- é q-- t---- d- m----?
Hoeveel kos ’n kaartjie? Qu---- é q-- c---- u- b------?
   
Hoeveel haltes is daar voor die middestad? Sã- q------ p------- a-- a- c-----?
U moet hier uitklim. Te- q-- s--- a---.
U moet agter uitklim. Te- q-- s--- p-- t---.
   
Die volgende trein kom oor 5 minute. O p------ m---- v-- e- 5 m------.
Die volgende trem kom oor 10 minute. O p------ e-------- v-- e- 10 m------.
Die volgende bus kom oor 15 minute. O p------ a-------- v-- e- 15 m------.
   
Wanneer is die laaste moltrein? Qu---- é q-- é o ú----- m----?
Wanneer is die laaste trem? Qu---- é q-- é o ú----- e-------?
Wanneer is die laaste bus? Qu---- é q-- é o ú----- a--------?
   
Het u ’n kaartjie? Te- u- b------?
’n Kaartjie? – Nee, ek het nie ’n kaartjie nie. Um b------? – N--- n-- t----.
Dan moet u ’n boete betaal. En--- t-- q-- p---- u-- m----.