Afrikaans » Portugees PT   Saans uitgaan


44 [vier en veertig]

Saans uitgaan

-

44 [quarenta e quatro]

Sair à noite

44 [vier en veertig]

Saans uitgaan

-

44 [quarenta e quatro]

Sair à noite

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês PT
Is daar ’n disko hier? Há a--- u-- d--------?
Is daar ’n nagklub hier? Há a--- u- c---- n-------?
Is daar ’n kroeg hier? Há a--- u- b--?
   
Wat speel vanaand in die teater? O q-- h- h--- à n---- n- t-----?
Wat draai vanaand in die bioskoop? O q-- h- h--- à n---- n- c-----?
Wat’s vanaand op die televisie (tv)? O q-- h- h--- à n---- n- t--------?
   
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die teater? Ai--- h- b------- p--- o t-----?
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die bioskoop? Ai--- h- b------- p--- o c-----?
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die sokker? Ai--- h- b------- p--- o j--- d- f------?
   
Ek wil graag heel agter sit. Eu q----- s-------- a----.
Ek wil graag iewers in die middel sit. Eu q----- s-------- n-- l---- n- m---.
Ek wil graag heel voor sit. Eu q----- s-------- à f-----.
   
Kan u iets aanbeveel? Po-- r------------ a----- c----?
Wanneer begin die vertoning? Qu---- é q-- c----- o e---------?
Kan u vir my ’n kaartjie kry? Po-- a---------- u- b------?
   
Is daar ’n gholfbaan in die nabyheid? Há a--- p---- u- c---- d- g----?
Is daar ’n tennisbaan in die nabyheid? Há a--- p---- u- c---- d- t----?
Is daar ’n binnenshuise swembad in die nabyheid? Há a--- p---- u-- p------ c------?