Afrikaans » Portugees PT   Inkopies


54 [vier en vyftig]

Inkopies

-

54 [cinquenta e quatro]

Comprar

54 [vier en vyftig]

Inkopies

-

54 [cinquenta e quatro]

Comprar

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês PT
Ek wil ’n geskenk koop. Eu q----- c------ u- p-------.
Maar nie te duur nie. Ma- n--- d- m---- c---.
Miskien ’n handsak? Ta---- u-- m---?
   
Watter kleur soek u? Qu-- é a c-- q-- d-----?
Swart, bruin of wit? Pr---- c------- o- b-----?
’n Grote of ’n kleintjie? Gr---- o- p------?
   
Mag ek die een sien asseblief? Po--- v-- e---?
Is dit van leer gemaak? Es-- é d- c------?
Of is dit van plastiek? Ou é d- m------- s--------?
   
Van leer, natuurlik. É c---- q-- é d- c------.
Dit is besonderse goeie kwaliteit. Is-- é r-------- d- b-- q--------.
En die handsak is werklik billik. E a b---- é r-------- m---- b-----.
   
Ek hou daarvan. Go--- d----.
Ek sal dit neem. Le-- e---.
Kan ek dit omruil indien nodig? Po--- t------- e------------?
   
Vanselfsprekend. Co- c------.
Ons sal dit as ’n geskenk toedraai. Va--- e---------- c--- p-------.
Daar anderkant is die kassier. A c---- é a-- d- o---- l---.