Afrikaans » Portugees PT   Werk


55 [vyf en vyftig]

Werk

-

55 [cinquenta e cinco]

Trabalhar

55 [vyf en vyftig]

Werk

-

55 [cinquenta e cinco]

Trabalhar

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês PT
Wat is u van beroep? Em q-- é q-- v--- t-------?
My man is ’n dokter. O m-- m----- é m-----.
Ek werk deeltyds as ’n verpleegster. Eu t------- e- p-------- c--- e---------.
   
Ons sal binnekort ons pensioen ontvang. Em b---- r---------- a r------.
Maar die belasting is hoog. Ma- o- i------- s-- e-------.
En mediese versekering is duur. E a s-------- s----- é c---.
   
Wat wil jy graag eendag word? O q-- é q-- q----- s-- u- d-- m--- t----?
Ek wil graag ’n ingenieur word. Eu q---- s-- e---------.
Ek wil universiteit toe gaan. Eu q---- t---- u- c---- s-------.
   
Ek is ’n „intern“. Eu s-- e---------.
Ek verdien nie veel nie. Eu n-- g---- m----.
Ek doen my internskap in die buiteland. Eu e---- a f---- u- e------ n- e----------.
   
Dit is my baas. Es-- é o m-- c----.
Ek het gawe kollegas. Eu t---- c------ s---------.
Smiddags gaan ons altyd kroeg toe. À h--- d- a----- v---- s----- à c------.
   
Ek is op soek na werk. Eu e---- à p------ d- e------.
Ek is al ’n jaar werkloos. Eu j- e---- d----------- /-- h- u- a--.
Daar is te veel werklose mense in dié land. Ne--- p--- h- d--------- d------------.