Afrikaans » Portugees PT   Liggaamsdele


58 [agt en vyftig]

Liggaamsdele

-

58 [cinquenta e oito]

Partes do corpo

58 [agt en vyftig]

Liggaamsdele

-

58 [cinquenta e oito]

Partes do corpo

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês PT
Ek teken ’n man. Eu d------ u- h----.
Eerste die kop. Pr------ a c-----.
Die man dra ’n hoed. O h---- t-- u- c-----.
   
Mens sien nie die hare nie. Nã- s- v- o c-----.
Mens sien ook nie die ore nie. Ta---- n-- s- v--- a- o------.
Mens sien ook nie die rug nie. As c----- t----- n-- s- v---.
   
Ek teken die oë en die mond. Eu d------ o- o---- e a b---.
Die man dans en lag. O h---- d---- e r-.
Die man het ’n lang neus. O h---- t-- u- n---- c-------.
   
Hy dra ’n stok in sy hande. El- t-- u-- b------ .
Hy dra ook ’n serp om sy nek. El- t----- t-- u- c------- n- p------.
Dit is winter en dis koud. É i------ e e--- f---.
   
Die arms is sterk/fris. Os b----- s-- f-----.
Die bene is ook sterk/fris. As p----- t----- s-- f-----.
Die man is van sneeu gemaak. O h---- é d- n---.
   
Hy dra nie ’n broek of ’n jas nie. El- n-- t-- c------ n-- c-----.
Maar die man vries nie. Ma- o h---- n-- e--- c-- f---.
Hy is ’n sneeuman. El- é u- b----- d- n---.