Afrikaans » Portugees PT   Besitlike voornaamwoorde 1


66 [ses en sestig]

Besitlike voornaamwoorde 1

-

66 [sessenta e seis]

Determinantes possessivos 1

66 [ses en sestig]

Besitlike voornaamwoorde 1

-

66 [sessenta e seis]

Determinantes possessivos 1

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês PT
ek – my eu – m-- / m---a
Ek vind / kry nie my sleutel nie. Eu n-- e------- a m---- c----.
Ek vind / kry nie my kaartjie nie. Eu n-- e------- o m-- b------.
   
jy – jou tu – t-- / t-a
Het jy jou sleutel gevind / gekry? En--------- a t-- c----?
Het jy jou kaartjie gevind / gekry? En--------- o t-- b------?
   
hy – sy el- – d--e
Weet jy waar sy sleutel is? Sa--- o--- é q-- e--- a c---- d---?
Weet jy waar sy kaartjie is? Sa--- o--- é q-- e--- o b------ d---?
   
sy – haar el- – d--a
Haar geld is weg. O d------- d--- d----------.
En haar kredietkaart is ook weg. E o c----- d- c------ d--- t----- d----------.
   
ons – ons nó- – n---- / n---a
Ons oupa is siek. O n---- a-- e--- d-----.
Ons ouma is gesond. A n---- a-- e--- b-- d- s----.
   
julle – julle vó- – v---- / v---a
Kinders, waar is julle pappa? Me------ o--- é q-- e--- o v---- p--?
Kinders, waar is julle mamma? Me------ o--- é q-- e--- a v---- m--?