Afrikaans » Portugees PT   om iets te mag


73 [drie en sewentig]

om iets te mag

-

73 [setenta e três]

poder alguma coisa

73 [drie en sewentig]

om iets te mag

-

73 [setenta e três]

poder alguma coisa

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês PT
Mag jy al bestuur? Já p---- c-------?
Mag jy al alkohol drink? Já p---- b---- á-----?
Mag jy al alleen buiteland toe gaan? Já p---- v----- s------ p--- o e----------?
   
mag Po---/ t-- a---------o
Mag ons hier rook? Po----- f---- a---?
Mag mens hier rook? Po----- f---- a---?
   
Mag mens met ’n kredietkaart betaal? Po----- p---- c-- c----- d- c------?
Mag mens met ’n tjek betaal? Po----- p---- c-- c-----?
Mag mens net kontant betaal? Só s- p--- p---- e- d-------?
   
Mag ek maar bel? Po--- t--------?
Mag ek maar iets vra? Po--- f---- u-- p-------?
Mag ek maar iets sê? Po--- d---- u-- c----?
   
Hy mag nie in die park slaap nie. El- n-- p--- d----- n- p-----.
Hy mag nie in die motor slaap nie. El- n-- p--- d----- n- c----.
Hy mag nie in die stasie slaap nie. El- n-- p--- d----- n- e------.
   
Mag ons sit? Po--------- s-----?
Mag ons ’n spyskaart kry? Po----- v-- a e-----?
Mag ons apart betaal? Po----- p---- s-------?