Afrikaans » Portugees PT   vir iets vra


74 [vier en sewentig]

vir iets vra

-

74 [setenta e quatro]

pedir alguma coisa

74 [vier en sewentig]

vir iets vra

-

74 [setenta e quatro]

pedir alguma coisa

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês PT
Kan u my hare sny? Po----- c----- o c-----?
Nie te kort nie, asseblief. Nã- m---- c----- p-- f----.
’n Bietjie korter, asseblief. Um b----- m--- c----- p-- f----.
   
Kan u die foto’s ontwikkel? Vo-- p--- r------ a- f----------?
Die foto’s is op die kompakskyf (CD). As f---------- e---- n- C-.
Die foto’s is in die kamera. As f---------- e---- n- m------ f----------.
   
Kan u die horlosie regmaak? Vo-- p--- a------- o r------?
Die glas is stukkend. O v---- e--- p------.
Die battery is pap. Nã- t-- p----.
   
Kan u die hemp stryk? Vo-- p--- p----- a c----- a f----?
Kan u die broek skoonmaak? Vo-- p--- l---- a- c-----?
Kan u die skoene regmaak? Vo-- p--- a------- o- s------?
   
Kan u vir my ’n vuurhoutjie / aansteker leen? Vo-- p--- d----- l---?
Het u vuurhoutjies of ’n sigaretaansteker? Vo-- t-- f------- o- u- i-------?
Het u ’n asbak? Vo-- t-- u- c-------?
   
Rook u sigare? Fu-- c-------?
Rook u sigarette? Fu-- c-------?
Rook u pyp? Fu-- c-------?