Afrikaans » Portugees PT   Byvoeglike naamwoorde 3


80 [tagtig]

Byvoeglike naamwoorde 3

-

80 [oitenta]

Adjetivos 3

80 [tagtig]

Byvoeglike naamwoorde 3

-

80 [oitenta]

Adjetivos 3

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês PT
Sy het ’n hond. El- t-- u- c--.
Die hond is groot. O c-- é g-----.
Sy het ’n groot hond. El- t-- u- c-- g-----.
   
Sy het ’n huis. El- t-- u-- c---.
Die huis is klein. A c--- é p------.
Sy het ’n klein huis. El- t-- u-- c--- p------.
   
Hy woon in ’n hotel. El- m--- n-- h----.
Die hotel is goedkoop. O h---- é b-----.
Hy woon in ’n goedkoop hotel. El- m--- n-- h---- b-----.
   
Hy het ’n motor / kar. El- t-- u- c----.
Die motor is duur. O c---- é c---.
Hy het ’n duur motor. El- t-- u- c---- c---.
   
Hy lees ’n roman. El- l- u- r------.
Die roman is vervelig. O r------ é a---------.
Hy lees ’n vervelige roman. El- l- u- r------ a---------.
   
Sy kyk ’n rolprent. El- v- u- f----.
Die rolprent is spannend. O f---- é i-----------.
Sy kyk ’n spannende rolprent. El- v- u- f---- i-----------.