Afrikaans » Portugees PT   Verlede tyd 1


81 [een en tagtig]

Verlede tyd 1

-

81 [oitenta e um]

Passado 1

81 [een en tagtig]

Verlede tyd 1

-

81 [oitenta e um]

Passado 1

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês PT
skryf es-----r
Hy het ’n brief geskryf. El- e------- u-- c----.
En sy het ’n kaartjie geskryf. E e-- e------- u- p-----.
   
lees ler
Hy het ’n tydskrif gelees. El- l-- u-- r------.
En sy het ’n boek gelees. E e-- l-- u- l----.
   
neem / vat Pe---/ t---r
Hy het ’n sigaret geneem. El- t---- u- c------.
Sy het ’n stuk sjokolade geneem. El- t---- u- p----- d- c--------.
   
Hy was ontrou, maar sy was getrou. El- f-- i------ m-- e-- f-- f---.
Hy was lui, maar sy was fluks. El- e-- p---------- m-- e-- e-- t-----------.
Hy was arm, maar sy was ryk. El- e-- p----- m-- e-- e-- r---.
   
Hy het geen geld nie, net skuld. El- n-- t---- d-------- m-- s-- d------.
Hy het geen geluk nie, net slegte geluk. El- n-- t---- s----- m-- s-- a---.
Hy het geen sukses nie, net terugslae. El- n-- t---- s------- m-- s-- i--------.
   
Hy was nie tevrede nie, maar ontevrede. El- n-- e----- s---------- m-- s-- i-----------.
Hy was nie gelukkig nie, maar ongelukkig. El- n-- e----- f----- m-- s-- i------.
Hy was nie aangenaam nie, maar onaangenaam. El- n-- e-- s--------- m-- s-- a---------.