Afrikaans » Portugees PT   Verlede tyd 4


84 [vier en tagtig]

Verlede tyd 4

-

84 [oitenta e quatro]

Passado 4

84 [vier en tagtig]

Verlede tyd 4

-

84 [oitenta e quatro]

Passado 4

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês PT
lees ler
Ek het gelees. Eu l-.
Ek het die hele roman gelees. Eu l- o r------ t---.
   
verstaan En-----r
Ek het verstaan. Eu e------.
Ek het die hele teks verstaan. Eu e------ o t---- t---.
   
antwoord re------r
Ek het geantwoord. Eu r-------.
Ek het alle vrae beantwoord. Eu r------- a t---- a- p--------.
   
Ek weet dit – Ek het dit geweet. Eu s-- d---- – e- s---- d----.
Ek skryf – Ek het dit geskryf. Eu e------ i--- – e- e------ i---.
Ek hoor dit – Ek het dit gehoor. Eu o--- i--- – e- o--- i---.
   
Ek haal dit – Ek het dit gehaal. Eu a----- n---- – e- a------ n----.
Ek bring dit – Ek het dit gebring. Eu t---- i--- – e- t----- i---.
Ek koop dit – Ek het dit gekoop. Eu c----- i--- – e- c------ i---.
   
Ek verwag dit – Ek het dit verwag. Eu e----- i--- – e- e------ i---.
Ek verduidelik dit – Ek het dit verduidelik. Eu e------ i--- – e- e-------- i---.
Ek ken dit – Ek het dit geken. Eu c------ i--- – e- c------- i---.