Afrikaans » Portugees PT   Bysinne met dat 2


92 [twee en negentig]

Bysinne met dat 2

-

92 [noventa e dois]

Oração subordinada com que 2

92 [twee en negentig]

Bysinne met dat 2

-

92 [noventa e dois]

Oração subordinada com que 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês PT
Dit maak my kwaad dat jy snork. Ir------- q-- r-------.
Dit maak my kwaad dat jy soveel bier drink. Ir------- q-- b---- t---- c------.
Dit maak my kwaad dat jy so laat kom. Ir------- q-- c------ t-- t----.
   
Ek dink dat hy ’n dokter nodig het. Eu a--- q-- e-- p------ d- u- m-----.
Ek dink dat hy siek is. Eu a--- q-- e-- e--- d-----.
Ek dink dat hy nou slaap. Eu a--- q-- e-- a---- e--- a d-----.
   
Ons hoop dat hy met ons dogter trou. Nó- e-------- q-- e-- s- c--- c-- a n---- f----.
Ons hoop dat hy baie geld het. Nó- e-------- q-- e-- t---- m---- d-------.
Ons hoop dat hy ’n miljoenêr is. Nó- e-------- q-- e-- s--- m---------.
   
Ek het gehoor dat jou vrou ’n ongeluk gehad het. Eu o--- d---- q-- a t-- m----- t--- u- a-------.
Ek het gehoor dat sy in die hospitaal lê. Eu o--- d---- q-- e-- e--- n- h-------.
Ek het gehoor dat jou kar afgeskryf is. Eu o--- d---- q-- o t-- c---- e--- t--- d--------.
   
Ek is bly dat u gekom het. Fi-- c------- q-- t---- v----.
Ek is bly dat u belangstel. Fi-- c------- q-- e----- i----------.
Ek is bly dat u die huis wil koop. Fi-- c------- q-- q----- c------ a c---.
   
Ek is bevrees dat die laaste bus al weg is. Eu r----- q-- o ú----- a-------- j- t---- i-- e-----.
Ek is bevrees dat ons ’n taxi sal moet neem. Eu r----- q-- t------- d- a------ u- t---.
Ek is bevrees dat ek geen geld by my het nie. Eu r----- n-- t-- n----- d------- c-----.