Afrikaans » Portugees PT   Voegwoorde 4


97 [sewe en negentig]

Voegwoorde 4

-

97 [noventa e sete]

Conjunções 4

97 [sewe en negentig]

Voegwoorde 4

-

97 [noventa e sete]

Conjunções 4

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês PT
Hy het aan die slaap geraak, al was die tv nog aan. El- a-------- m---- c-- a t-------- l-----.
Hy het nog gebly, al was dit al laat. El- a---- f---- m---- j- s---- t----.
Hy het nie gekom nie, al het ons ’n afspraak gehad. El- n-- v--- a----- d- n-- t----- m------ u- e-------.
   
Die tv was aan. Ten spyte daarvan het hy aan die slaap geraak. A t-------- e----- l-----. M---- a---- e-- a--------.
Hy was reeds laat. Tog het hy nog gebly. Já e-- t----. M---- a---- e-- a---- f----.
Ons het ’n afspraak gehad. Tog het hy nie gekom nie. Nó- t------- m------ u- e-------. M---- a---- e-- n-- v---.
   
Al het hy nie ’n rybewys nie, bestuur hy die motor. Em---- n-- t---- c---- d- c------- e-- c----- .
Al is die straat glad, ry hy vinnig. Em---- a r-- e----- e----------- e-- v-- d-------.
Al is hy dronk, ry hy fiets. Em---- e----- b----- e-- v-- d- b--------.
   
Hy het geen rybewys nie. Ten spyte daarvan bestuur hy die motor. El- n-- t-- c---- d- c-------. M---- a---- e-- d-----.
Die straat is glad. Ten spyte daarvan ry hy vinnig. A r-- e--- e-----------. M---- a---- e-- v-- d-------.
Hy is dronk. Ten spyte daarvan ry hy fiets. El- e--- b-----. M---- a---- e-- v-- d- b--------.
   
Sy vind nie werk nie, al het sy gestudeer. El- n-- e------- e------ e----- t---- t----- u- c---- s-------..
Sy gaan nie na ’n dokter toe nie, al het sy pyn. El- n-- v-- a- m----- e----- t---- d----.
Sy koop ’n motor, al het sy nie geld nie. El- v-- c------ u- c---- e----- n-- t---- d-------.
   
Sy het gestudeer. Ten spyte daarvan vind sy geen werk nie. El- t---- u- c---- s-------. M---- a---- e-- n-- e------- e------.
Sy het pyn. Ten spyte daarvan gaan sy nie na die dokter toe nie. El- t-- d----. M---- a---- e-- n-- v-- a- m-----.
Sy het geen geld nie. Ten spyte daarvan koop sy ’n motor. El- n-- t-- d-------. M---- a---- e-- v-- c------ u- c----.