Afrikaans » Portugees BR   Drinkgoed / verversings


12 [twaalf]

Drinkgoed / verversings

-

12 [doze]

Bebidas

12 [twaalf]

Drinkgoed / verversings

-

12 [doze]

Bebidas

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês BR
Ek drink tee. Eu b--- c--.
Ek drink koffie. Eu b--- c---.
Ek drink mineraalwater. Eu b--- á--- m------.
   
Drink jy tee met suurlemoen? Vo-- b--- c-- c-- l----?
Drink jy koffie met suiker? Vo-- b--- c--- c-- a-----?
Drink jy water met ys? Vo-- b--- á--- c-- g---?
   
Daar is ’n partytjie hier. Aq-- h- u-- f----.
Die mense drink sjampanje. As p------ b---- e--------.
Die mense drink wyn en bier. As p------ b---- v---- e c------.
   
Drink jy alkohol? Vo-- b--- á-----?
Drink jy whisky? Vo-- b--- u-----?
Drink jy coke met rum? Vo-- b--- C--- C--- c-- r--?
   
Ek hou nie van sjampanje nie. Eu n-- g---- d- e--------.
Ek hou nie van wyn nie. Eu n-- g---- d- v----.
Ek hou nie van bier nie. Eu n-- g---- d- c------.
   
Die baba hou van melk. O b--- g---- d- l----.
Die kind hou van sjokolademelk en appelsap. A c------ g---- d- c-------- e s--- d- m---.
Die vrou hou van lemoensap en pomelosap. A m----- g---- d- s--- d- l------ e d- s--- d- t------.