Afrikaans » Portugees BR   Aktiwiteite


13 [dertien]

Aktiwiteite

-

13 [treze]

Atividades

13 [dertien]

Aktiwiteite

-

13 [treze]

Atividades

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês BR
Wat doen / maak Martha? O q-- f-- a M----?
Sy werk op kantoor. El- t------- n- e---------.
Sy werk op ’n rekenaar. El- t------- n- c---------.
   
Waar is Martha? On-- e--- M----?
In die bioskoop. No c-----.
Sy kyk ’n rolprent. El- v- u- f----.
   
Wat doen Peter? O q-- f-- P----?
Hy studeer by die universiteit. El- e----- n- u-----------.
Hy studeer tale. El- e----- l------.
   
Waar is Peter? On-- e--- o P----?
In die kafee. No c---.
Hy drink koffie. El- b--- c---.
   
Waarheen gaan hulle graag? Pa-- o--- e--- g----- d- i-?
Na ’n konsert. Ao c-------.
Hulle luister graag musiek. El-- g----- d- o---- m-----.
   
Waarheen gaan hulle nie graag nie? Pa-- o--- e--- n-- g----- d- i-?
Na die disko. À d--------.
Hulle dans nie graag nie. El-- n-- g----- d- d-----.