Afrikaans » Portugees BR   Vrugte en kos / voedsel


15 [vyftien]

Vrugte en kos / voedsel

-

15 [quinze]

Frutas e alimentos

15 [vyftien]

Vrugte en kos / voedsel

-

15 [quinze]

Frutas e alimentos

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês BR
Ek het ’n aarbei. Eu t---- u- m------.
Ek het ’n kiwivrug en ’n spanspek. Eu t---- u- k--- e u- m----.
Ek het ’n lemoen en ’n pomelo. Eu t---- u-- l------ e u-- t------.
   
Ek het ’n appel en ’n veselperske / mango. Eu t---- u-- m--- e u-- m----.
Ek het ’n piesang en ’n pynappel. Eu t---- u-- b----- e u- a------.
Ek maak ’n vrugteslaai. Eu f--- u-- s----- d- f-----.
   
Ek eet roosterbrood. Eu c--- u-- t------.
Ek eet roosterbrood met botter. Eu c--- u-- t------ c-- m-------.
Ek eet roosterbrood met botter en konfyt. Eu c--- u-- t------ c-- m------- e d---.
   
Ek eet ’n toebroodjie. Eu c--- u- s--------.
Ek eet ’n toebroodjie met margarien. Eu c--- u- s-------- c-- m--------.
Ek eet ’n toebroodjie met margarien en tamatie. Eu c--- u- s-------- c-- m-------- e t-----.
   
Ons het brood en rys nodig. Nó- p--------- d- p-- e a----.
Ons het vis en biefstuk / steak nodig. Nó- p--------- d- p---- e b----.
Ons het pizza en spaghetti nodig. Nó- p--------- d- p---- e e---------.
   
Wat het ons nodig? De q-- é q-- p--------- m---?
Ons het wortels en tamaties vir die sop nodig. Nó- p--------- d- c------- e t------ p--- a s---.
Waar is 'n supermark? On-- h- u- s-----------?