Afrikaans » Portugees BR   Huis skoonmaak


18 [agttien]

Huis skoonmaak

-

18 [dezoito]

Limpeza da casa

18 [agttien]

Huis skoonmaak

-

18 [dezoito]

Limpeza da casa

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês BR
Vandag is Saterdag. Ho-- é s-----.
Vandag het ons tyd. Ho-- t---- t----.
Vandag maak ons huis skoon. Ho-- v---- l----- a c---.
   
Ek maak die badkamer skoon. Eu l---- o b-------.
My man was die kar. O m-- m----- l--- o c----.
Die kinders maak die fietse skoon. As c------- l---- a- b---------.
   
Ouma gee die blomme water. A a-- r--- a- f-----.
Die kinders maak die kinderkamer skoon. As c------- a------ o q----- d-- c-------.
My man ruim sy lessenaar op. O m-- m----- a----- o s-- e---------.
   
Ek sit die wasgoed in die wasmasjien. Eu p---- a r---- n- m------ d- l----.
Ek hang die wasgoed op. Eu e------ a r----.
Ek stryk die klere. Eu p---- a r----.
   
Die venster is vuil. As j------ e---- s----.
Die vloer is vuil. O c--- e--- s---.
Die skottelgoed is vuil. A l---- e--- s---.
   
Wie was die vensters? Qu-- l---- o- v-----?
Wie stofsuig? Qu-- a-----?
Wie was die skottelgoed? Qu-- l--- a l----?