Afrikaans » Portugees BR   In die stad


25 [vyf en twintig]

In die stad

-

25 [vinte e cinco]

Na cidade

25 [vyf en twintig]

In die stad

-

25 [vinte e cinco]

Na cidade

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês BR
Ek wil na die stasie toe gaan. Go------ d- i- à e------ f----------.
Ek wil na die lughawe toe gaan. Go------ d- i- a- a--------.
Ek wil na die middestad toe gaan. Go------ d- i- a- c-----.
   
Hoe kom ek by die stasie? Co-- c---- à e------?
Hoe kom ek by die lughawe? Co-- c---- a- a--------?
Hoe kom ek by die middestad? Co-- c---- a- c-----?
   
Ek soek ’n taxi. Eu p------ d- u- t---.
Ek soek ’n stadskaart. Eu p------ d- u- m---.
Ek soek ’n hotel. Eu p------ d- u- h----.
   
Ek wil graag ’n motor huur. Go------ d- a----- u- c----.
Hier is my kredietkaart. Aq-- e--- o m-- c----- d- c------.
Hier is my rybewys. Aq-- e--- a m---- c------- d- h----------.
   
Wat is daar te sien in die stad? O q-- h- p--- s- v-- n- c-----?
Gaan na die ou stad. Vá a- c----- h-------- d- c-----.
Gaan op ’n stadstoer. Vá f---- u- p------ p--- c-----.
   
Gaan na die hawe. Vá a- p----.
Gaan op ’n hawetoer. Vá f---- u- p------ p--- p----.
Watter ander besienswaardighede is daar nog? Qu- a------- t--------- h- m---?