Afrikaans » Portugees BR   In die restaurant 3


31 [een en dertig]

In die restaurant 3

-

31 [trinta e um]

No restaurante 3

31 [een en dertig]

In die restaurant 3

-

31 [trinta e um]

No restaurante 3

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês BR
Ek wil graag ’n voorgereg hê. Eu q---- u-- e------.
Ek wil graag ’n slaai hê. Eu q---- u-- s-----.
Ek wil graag sop hê. Eu q---- u-- s---.
   
Ek wil graag nagereg hê. Eu q---- u-- s--------.
Ek wil graag roomys met room hê. Eu q---- u- s------ c-- c--------.
Ek wil graag vrugte of kaas hê. Eu q---- f---- o- q-----.
   
Ons wil graag ontbyt hê. Qu------ t---- o c--- d- m----.
Ons wil graag middagete hê. Qu------ a------.
Ons wil graag aandete hê. Qu------ j-----.
   
Wat wil u vir ontbyt hê? O q-- q--- p--- o c--- d- m----?
Broodrolletjies met konfyt en heuning? Pã- c-- d--- e m--?
Roosterbrood met wors en kaas? Pã- t------ c-- p------- e q-----?
   
’n Gekookte eier? Um o-- c-----?
’n Gebakte eier? Um o-- e--------?
’n Omelet? Um- o------?
   
Nog ’n jogurt, asseblief. Ma-- u- i------- p-- f----.
Nog sout en peper, asseblief. Ma-- s-- e p------- p-- f----.
Nog ’n glas water, asseblief. Ma-- u- c--- c-- á---- p-- f----.