Afrikaans » Portugees BR   By die stasie


33 [drie en dertig]

By die stasie

-

33 [trinta e três]

Na estação

33 [drie en dertig]

By die stasie

-

33 [trinta e três]

Na estação

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês BR
Wanneer is die volgende trein na Berlyn? Qu---- s-- o p------ t--- p--- B-----?
Wanneer is die volgende trein na Parys? Qu---- s-- o p------ t--- p--- P----?
Wanneer is die volgende trein na Londen? Qu---- s-- o p------ t--- p--- L------?
   
Hoe laat vertrek die trein na Warskou? A q-- h---- v-- o t--- v-- p--- V-------?
Hoe laat vertrek die trein na Stockholm? A q-- h---- v-- o t--- v-- p--- E--------?
Hoe laat vertrek die trein na Boedapest? A q-- h---- v-- o t--- v-- p--- B--------?
   
Ek wil graag ’n kaartjie na Madrid hê. Eu q---- u- b------ p--- M-----.
Ek wil graag ’n kaartjie na Praag hê. Eu q---- u- b------ p--- P----.
Ek wil graag ’n kaartjie na Bern hê. Eu q---- u- b------ p--- B----.
   
Wanneer kom die trein in Wene aan? Qu---- c---- o t--- a V----?
Wanneer kom die trein in Moskou aan? Qu---- c---- o t--- a M-----?
Wanneer kom die trein in Amsterdam aan? Qu---- c---- o t--- a A--------?
   
Moet ek oorklim? Pr----- t----- d- t---?
Vanaf watter perron vertrek die trein? De q-- e------ s-- o t---?
Het die trein slaapwaens? O t--- t-- v----------?
   
Ek wil graag ’n eenrigtingkaartjie na Brussel hê. Eu s- q---- u-- p------- d- i-- p--- B-------.
Ek wil graag ’n retoerkaartjie na Kopenhagen hê. Eu q---- u-- p------- d- v---- p--- C---------.
Hoeveel kos ’n plek in die slaapwa? Qu---- c---- u- l---- n- v----------?