Afrikaans » Portugees BR   Openbare vervoer


36 [ses en dertig]

Openbare vervoer

-

36 [trinta e seis]

Transporte público

36 [ses en dertig]

Openbare vervoer

-

36 [trinta e seis]

Transporte público

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês BR
Waar is die bushalte? On-- é o p---- d- ô-----?
Watter bus gaan na die middestad? Qu-- é o ô----- q-- v-- p--- o c-----?
Watter bus moet ek neem? Qu-- é a l---- q-- t---- d- a------?
   
Moet ek oorklim? Te--- d- m----?
Waar moet ek oorklim? On-- t---- d- m----?
Hoeveel kos ’n kaartjie? Qu---- c---- u-- p-------?
   
Hoeveel haltes is daar voor die middestad? Qu----- p------ s-- a-- a- c-----?
U moet hier uitklim. Te- q-- s--- a---.
U moet agter uitklim. Te- q-- s--- a----.
   
Die volgende trein kom oor 5 minute. O p------ m---- c---- e- 5 m------.
Die volgende trem kom oor 10 minute. O p------ b---- c---- e- 10 m------.
Die volgende bus kom oor 15 minute. O p------ ô----- c---- e- 15 m------.
   
Wanneer is die laaste moltrein? Qu---- é o ú----- m----?
Wanneer is die laaste trem? Qu---- s-- o ú----- b----?
Wanneer is die laaste bus? Qu---- s-- o ú----- ô-----?
   
Het u ’n kaartjie? Vo-- t-- u-- p-------?
’n Kaartjie? – Nee, ek het nie ’n kaartjie nie. Um- p-------? – N--- n-- t----.
Dan moet u ’n boete betaal. En--- t-- q-- p---- u-- m----.