Afrikaans » Portugees BR   Voegwoorde 3


96 [ses en negentig]

Voegwoorde 3

-

96 [noventa e seis]

Conjunções 3

96 [ses en negentig]

Voegwoorde 3

-

96 [noventa e seis]

Conjunções 3

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês BR
Ek staan op sodra die wekker lui. Eu m- l------ l--- q----- o d---------- t---.
Ek word moeg sodra ek moet leer. Eu f--- c-- s--- q----- t---- d- e------.
Ek gaan ophou werk sodra ek 60 is. Eu v-- p---- d- t-------- q----- f---- 60 a---.
   
Wanneer gaan jy bel? Qu---- v-- t--------?
Sodra ek ’n kansie het. Qu---- t---- u- p---- d- t----.
Hy sal bel sodra hy tyd het. El- v-- t-------- q----- t---- u- p---- d- t----.
   
Hoe lank gaan u werk? Qu---- t---- v-- t--------?
Ek sal werk so lank as wat ek kan. Eu v-- t-------- e------- p----.
Ek sal werk so lank as wat ek gesond is. Eu v-- t-------- e------- e------ c-- b-- s----.
   
Hy lê in die bed in plaas daarvan dat hy werk. El- e--- n- c--- e- v-- d- t--------.
Sy lees die koerant in plaas daarvan dat sy kook. El- l- o j----- e- v-- d- c-------.
Hy sit in die kroeg in plaas daarvan dat hy huis toe gaan. El- e--- n- b-- e- v-- d- i- p--- c---.
   
Sover ek weet, woon hy hier. Pe-- q-- e- s-- e-- m--- a---.
Sover ek weet, is sy vrou siek. Pe-- q-- e- s-- a s-- m----- e--- d-----.
Sover ek weet, is hy werkloos. Pe-- q-- e- s-- e-- e--- d-----------.
   
Ek het verslaap, andersins sou ek betyds gewees het. Eu a-------- s---- t---- s--- p------.
Ek het die bus verpas, andersins sou ek betyds gewees het. Eu p---- o ô------ s---- t---- s--- p------.
Ek het die pad nie gevind nie, andersins sou ek betyds gewees het. Eu n-- e-------- o c------- s---- t---- s--- p------.