Afrikaans » Romeens   Reisvoorbereiding


47 [sewe en veertig]

Reisvoorbereiding

-

47 [patruzeci şi şapte]

Pregătiri de vacanţă

47 [sewe en veertig]

Reisvoorbereiding

-

47 [patruzeci şi şapte]

Pregătiri de vacanţă

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansromână
Jy moet ons koffers pak! Tr----- s- n- f--- b------!
Jy mag niks vergeet nie! Nu a- v--- s- u--- n----!
Jy het ’n groot koffer nodig! Îţ- t------ u- g-------- m---!
   
Moenie die paspoort vergeet nie! Nu u--- p---------!
Moenie die vliegtuigkaartjie vergeet nie! Nu u--- b------ d- a----!
Moenie die reisigerstjeks vergeet nie! Nu u--- c------- d- c--------!
   
Neem sonbrandroom saam. Ia c- t--- c---- d- s----.
Neem jou sonbril saam. Ia c- t--- o-------- d- s----.
Neem jou sonhoed saam. Ia c- t--- p------ d- s----.
   
Wil jy ’n padkaart saamneem? Vr-- s- i-- c- t--- o h----?
Wil jy ’n reisgids saamneem? Vr-- s- i-- c- t--- u- g---?
Wil jy ’n sambreel saamneem? Vr-- s- i-- c- t--- o u------?
   
Hou die broeke, die hemde en die sokkies in gedagte. Gâ--------- l- p--------- c------ ş-----.
Hou die dasse, die gordels en die sportbaadjies in gedagte. Gâ--------- l- c------- c------ s------.
Hou die slaapklere, die naghemde en die T-hemde in gedagte. Gâ--------- l- p-------- c----- d- n----- ş- t-------.
   
Jy het skoene, sandale en stewels nodig. Îţ- t------ p------- s------ ş- c----.
Jy het sakdoeke, seep en ’n naelskêr nodig. Îţ- t------ b------- s---- ş- o f------- d- u-----.
Jy het ’n kam, tandeborsel en tandepasta nodig. Îţ- t------ u- p-------- o p---- d- d---- ş- p---- d- d----.