Afrikaans » Romeens   Ontkenning 2


65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [şaizeci şi cinci]

Negaţie 2

65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [şaizeci şi cinci]

Negaţie 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansromână
Is die ring duur? Es-- s---- i-----?
Nee, dit kos maar net eenhonderd Euro. Nu- n- c---- d---- o s--- d- E---.
Maar ek het net vyftig. Da- e- a- n---- c--------.
   
Is jy al klaar? Eş-- g--- d---?
Nee, nog nie. Nu- î--- n-.
Maar ek sal binnekort klaar wees. Da- i------ s--- g---.
   
Wil jy nog sop hê? Ma- d------ s---?
Nee, ek wil nie meer hê nie. Nu- n- m-- d-----.
Maar nog ’n roomys. Da- î--- o î--------.
   
Woon jy al lank hier? Lo------- d- m--- t--- a---?
Nee, nog net ’n maand. Nu- a--- d- o l---.
Maar ek ken al baie mense. Da- c----- d--- m---- p-------.
   
Gaan jy môre huis toe ry? Me--- m---- a----?
Nee, eers oor die naweek. Nu- n---- l- s------ d- s--------.
Maar ek kom reeds Sondag terug. Da- m- î----- d--- d-------.
   
Is jou dogter reeds ’n volwassene? Fi--- t- e--- d--- m-----?
Nee, sy is nog net sewentien. Nu- a-- n---- ş------------ a--.
Maar sy het alreeds ’n kêrel. Da- a-- d--- u- p------.