Afrikaans » Romeens   Byvoeglike naamwoorde 3


80 [tagtig]

Byvoeglike naamwoorde 3

-

80 [optzeci]

Adjective 3

80 [tagtig]

Byvoeglike naamwoorde 3

-

80 [optzeci]

Adjective 3

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansromână
Sy het ’n hond. Ea a-- u- c----.
Die hond is groot. Câ----- e--- m---.
Sy het ’n groot hond. Ea a-- u- c---- m---.
   
Sy het ’n huis. Ea a-- o c---.
Die huis is klein. Ca-- e--- m---.
Sy het ’n klein huis. Ea a-- o c--- m---.
   
Hy woon in ’n hotel. El l-------- î------ h----.
Die hotel is goedkoop. Ho----- e--- i-----.
Hy woon in ’n goedkoop hotel. El l-------- î------ h---- i-----.
   
Hy het ’n motor / kar. El a-- o m-----.
Die motor is duur. Ma---- e--- s-----.
Hy het ’n duur motor. El a-- o m----- s-----.
   
Hy lees ’n roman. El c------ u- r----.
Die roman is vervelig. Ro----- e--- p----------.
Hy lees ’n vervelige roman. El c------ u- r---- p----------.
   
Sy kyk ’n rolprent. Ea v--- u- f---.
Die rolprent is spannend. Fi---- e--- c--------.
Sy kyk ’n spannende rolprent. Ea v--- u- f--- c--------.