Afrikaans » Romeens   Voegwoorde 3


96 [ses en negentig]

Voegwoorde 3

-

96 [nouăzeci şi şase]

Conjuncţii 3

96 [ses en negentig]

Voegwoorde 3

-

96 [nouăzeci şi şase]

Conjuncţii 3

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansromână
Ek staan op sodra die wekker lui. Mă t------ i------ c- s--- c----- d----------.
Ek word moeg sodra ek moet leer. Ob----- i------ c- t------ s- î----.
Ek gaan ophou werk sodra ek 60 is. În----- s- m-- l----- i------ c- a- î------- 60 d- a--.
   
Wanneer gaan jy bel? Câ-- s-----?
Sodra ek ’n kansie het. Im----- c- a- u- m----- d- t---.
Hy sal bel sodra hy tyd het. El s--- i------ c- a-- p---- t---.
   
Hoe lank gaan u werk? Câ- t--- v--- l----?
Ek sal werk so lank as wat ek kan. Vo- l---- a---- t--- c-- p--.
Ek sal werk so lank as wat ek gesond is. Vo- l---- a---- t--- c-- s--- s------.
   
Hy lê in die bed in plaas daarvan dat hy werk. El s-- î- p-- î- l-- s- l------.
Sy lees die koerant in plaas daarvan dat sy kook. Ea c------ z----- î- l-- s- g-------.
Hy sit in die kroeg in plaas daarvan dat hy huis toe gaan. St- î- c-------- î- l-- s- m----- a----.
   
Sover ek weet, woon hy hier. Di- c--- ş---- l-------- a---.
Sover ek weet, is sy vrou siek. Di- c--- ş---- s---- l-- e--- b------.
Sover ek weet, is hy werkloos. Di- c--- ş---- e--- ş----.
   
Ek het verslaap, andersins sou ek betyds gewees het. Nu m--- t----- l- t---- a----- a- f- f--- p-------.
Ek het die bus verpas, andersins sou ek betyds gewees het. Am p------ a--------- a----- a- f- f--- p-------.
Ek het die pad nie gevind nie, andersins sou ek betyds gewees het. Nu a- g---- d------ a----- a- f- f--- p-------.