Afrikaans » Russies   Byvoeglike naamwoorde 3


80 [tagtig]

Byvoeglike naamwoorde 3

-

80 [восемьдесят]
80 [vosemʹdesyat]

Прилагательные 3
Prilagatelʹnyye 3

80 [tagtig]

Byvoeglike naamwoorde 3

-

80 [восемьдесят]
80 [vosemʹdesyat]

Прилагательные 3
Prilagatelʹnyye 3

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansрусский
Sy het ’n hond. У н-- е--- с-----.
U n--- y---- s-----.
Die hond is groot. Со---- б------.
S----- b--------.
Sy het ’n groot hond. У н-- е--- б------ с-----.
U n--- y---- b-------- s-----.
   
Sy het ’n huis. У н-- е--- д--.
U n--- y---- d--.
Die huis is klein. До- м--------.
D-- m--------.
Sy het ’n klein huis. У н-- м-------- д--.
U n--- m-------- d--.
   
Hy woon in ’n hotel. Он ж---- в г--------.
O- z----- v g---------.
Die hotel is goedkoop. Го------- д------.
G--------- d--------.
Hy woon in ’n goedkoop hotel. Он ж---- в д------ г--------.
O- z----- v d------- g---------.
   
Hy het ’n motor / kar. У н--- е--- м-----.
U n--- y---- m------.
Die motor is duur. Ма---- д------.
M------ d-------.
Hy het ’n duur motor. У н--- д------ м-----.
U n--- d------- m------.
   
Hy lees ’n roman. Он ч----- р----.
O- c------- r----.
Die roman is vervelig. Ро--- с------.
R---- s-------.
Hy lees ’n vervelige roman. Он ч----- с------ р----.
O- c------- s------- r----.
   
Sy kyk ’n rolprent. Он- с------ ф----.
O-- s------ f----.
Die rolprent is spannend. Фи--- з------------.
F---- z-----------------.
Sy kyk ’n spannende rolprent. Он- с------ з------------ ф----.
O-- s------ z----------------- f----.