Afrikaans » Slowaaks   Drinkgoed / verversings


12 [twaalf]

Drinkgoed / verversings

-

12 [dvanásť]

Nápoje

12 [twaalf]

Drinkgoed / verversings

-

12 [dvanásť]

Nápoje

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Ek drink tee. Pi--- č--.
Ek drink koffie. Pi--- k---.
Ek drink mineraalwater. Pi--- m-------- v---.
   
Drink jy tee met suurlemoen? Pi--- č-- s c-------?
Drink jy koffie met suiker? Pi--- k--- s c-----?
Drink jy water met ys? Pi--- v--- s ľ----?
   
Daar is ’n partytjie hier. Tu j- n----- p----.
Die mense drink sjampanje. Ľu--- p--- š--------.
Die mense drink wyn en bier. Ľu--- p--- v--- a p---.
   
Drink jy alkohol? Pi--- a------?
Drink jy whisky? Pi--- w-----?
Drink jy coke met rum? Pi--- k--- s r----?
   
Ek hou nie van sjampanje nie. Ne--- r-- / r--- š--------.
Ek hou nie van wyn nie. Ne--- r-- / r--- v---.
Ek hou nie van bier nie. Ne--- r-- / r--- p---.
   
Die baba hou van melk. Bá----- m- r--- m-----.
Die kind hou van sjokolademelk en appelsap. Di--- m- r--- k---- a j------- š----.
Die vrou hou van lemoensap en pomelosap. Že-- m- r--- p---------- a g------------ š----.