Afrikaans » Slowaaks   Kleure


14 [veertien]

Kleure

-

14 [štrnásť]

Farby

14 [veertien]

Kleure

-

14 [štrnásť]

Farby

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Die sneeu is wit. Sn-- j- b----.
Die son is geel. Sl--- j- ž---.
Die lemoen is oranje. Po------ j- o-------.
   
Die kersie is rooi. Če----- j- č------.
Die hemel is blou. Ob---- j- m----.
Die gras is groen. Tr--- j- z-----.
   
Die grond / aarde is bruin. Ze- j- h----.
Die wolke is grys. Mr-- j- s---.
Die bande is swart. Pn-------- s- č-----.
   
Watter kleur is die sneeu? Wit. Ak- f---- m- s---? B----.
Watter kleur is die son? Geel. Ak- f---- m- s----? Ž---.
Watter kleur is die lemoen? Oranje. Ak- f---- m- p-------? O-------.
   
Watter kleur is die kersie? Rooi. Ak- f---- m- č------? Č------.
Watter kleur is die hemel? Blou. Ak- f---- m- o-----? M----.
Watter kleur is die gras? Groen. Ak- f---- m- t----? Z-----.
   
Watter kleur is die aarde? Bruin. Ak- f---- m- z--? H----.
Watter kleur is die wolke? Grys. Ak- f---- m- o----? S---.
Watter kleur is die bande? Swart. Ak- f---- m--- p---------? Č-----.