Afrikaans » Slowaaks   In en om die huis


17 [sewentien]

In en om die huis

-

17 [sedemnásť]

V dome

17 [sewentien]

In en om die huis

-

17 [sedemnásť]

V dome

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Ons huis is hier. Tu j- n-- d--.
Bo is die dak. Ho-- j- s------.
Onder is die kelder. Do-- j- p------.
   
Agter die huis is ’n tuin. Za d---- j- z------.
Voor die huis is daar nie ’n straat nie. Pr-- d---- n-- j- u----.
Langs die huis is daar bome. Ve--- d--- s- s-----.
   
Hier is my woonstel. Tu j- m-- b--.
Hier is die kombuis en die badkamer. Tu j- k------ a k------.
Daar is die woonkamer en die slaapkamer. Ta- j- o------- a s-----.
   
Die voordeur is gesluit. Vc------ d---- s- z------.
Maar die vensters is oop. Al- o--- s- o-------.
Dit is warm vandag. Dn-- j- h-----.
   
Ons gaan woonkamer toe. Id--- d- o-------.
Daar is ’n rusbank en ’n leunstoel. Je t-- p------ a k-----.
Sit, asseblief! Po----- s-!
   
Daar staan my rekenaar. Ta- j- m-- p------.
Daar staan my hoëtroustel. Ta- j- m-- s----- p--------.
Die televisie is splinternuut. Te------- j- c----- n---.