Afrikaans » Slowaaks   Geselsies 3


22 [twee en twintig]

Geselsies 3

-

22 [dvadsaťdva]

Krátky rozhovor 3

22 [twee en twintig]

Geselsies 3

-

22 [dvadsaťdva]

Krátky rozhovor 3

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Rook u? Fa-----?
Vroër ja. Ni----- s-- f-----.
Maar ek rook nie meer nie. Al- t---- u- n-------.
   
Pla dit u as ek rook? Bu-- v-- v----- a- b---- f-----?
Nee, glad nie. Vô--- n--.
Dit pla my nie. Ne---- m- t-.
   
Drink u iets? Pr----- s- n---- n- p----?
’n Brandewyntjie? Ko---?
Nee, liewer ’n bier. Ni-- r----- p---.
   
Reis u baie? Ce------- v---?
Ja, meestal op besigheidreise. Án-- v------- s- t- s------- c----.
Maar nou is ons hier met vakansie. Al- t---- s-- t- n- d--------.
   
Dit is baie warm! To j- a-- h-------!
Ja, vandag is dit beslis warm. Án-- d--- j- s------- v---- h-----.
Kom ons gaan balkon toe. Po--- n- b-----.
   
Daar is môre ’n partytjie hier. Za---- t- b--- p----.
Kom u ook? Pr----- t---?
Ja, ons was ook uitgenooi. Án-- t--- s-- p------.