Afrikaans » Slowaaks   Afspraak


24 [vier en twintig]

Afspraak

-

24 [dvadsaťštyri]

Schôdzka

24 [vier en twintig]

Afspraak

-

24 [dvadsaťštyri]

Schôdzka

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Het jy die bus verpas? Zm-----(a) s- a------?
Ek het ’n halfuur (lank) vir jou gewag. Ča---(a) s-- n- t--- p-- h-----.
Het jy nie ’n selfoon by jou nie? Ne--- p-- s--- m------ t------?
   
Wees volgende keer betyds! Na------ b-- d-------- (d--------)!
Neem volgende keer ’n taxi! Na------ c--- t------!
Neem volgende keer ’n sambreel saam! Na------ s- z---- d------!
   
Ek het môre af. Za---- m-- v----.
Ontmoet ons mekaar môre? St------- s- z-----?
Ek is jammer, môre pas my nie. Je m- ľ---- z----- n------.
   
Het jy planne vir die naweek? Má- u- n- t---- v----- n----- p----?
Of het jy reeds ’n afspraak? Al--- s- u- s n----- d-------- (d--------)?
Ek stel voor ons ontmoet mekaar die naweek. Na-------- a-- s-- s- s------ c-- v-----.
   
Sal ons ’n piekniek hou? Ur----- s- p-----?
Sal ons strand toe gaan? Pô----- n- p---?
Sal ons na die berge toe gaan? Pô----- d- h--?
   
Ek kom haal jou by die kantoor. Pr---- p-- t--- d- k---------.
Ek kom haal jou by die huis. Pr---- p-- t--- d----.
Ek kom haal jou by die bushalte. Pr---- p-- t--- n- a--------- z-------.