Afrikaans » Slowaaks   In die stad


25 [vyf en twintig]

In die stad

-

25 [dvadsaťpäť]

V meste

25 [vyf en twintig]

In die stad

-

25 [dvadsaťpäť]

V meste

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Ek wil na die stasie toe gaan. Ch--- b- s-- í-- n- ž--------- s------.
Ek wil na die lughawe toe gaan. Ch--- b- s-- í-- n- l------.
Ek wil na die middestad toe gaan. Ch--- b- s-- í-- d- c-----.
   
Hoe kom ek by die stasie? Ak- s- d------- n- ž--------- s------?
Hoe kom ek by die lughawe? Ak- s- d------- n- l------?
Hoe kom ek by die middestad? Ak- s- d------- d- c-----?
   
Ek soek ’n taxi. Po-------- t----.
Ek soek ’n stadskaart. Po-------- m--- m----.
Ek soek ’n hotel. Po-------- h----.
   
Ek wil graag ’n motor huur. Ch--- b- s-- s- p------- a---.
Hier is my kredietkaart. Tu j- m--- k------- k----.
Hier is my rybewys. Tu j- m-- v------- p------.
   
Wat is daar te sien in die stad? Čo v----- s- d- v----- v m----?
Gaan na die ou stad. Ch---- d- s------ m----.
Gaan op ’n stadstoer. Ur---- s- o------ j---- p- m----.
   
Gaan na die hawe. Ch---- d- p-------.
Gaan op ’n hawetoer. Ur---- s- o------ j---- p- p-------.
Watter ander besienswaardighede is daar nog? Ak- p------------- s- t- e--- o---- t---?