Afrikaans » Slowaaks   In die hotel – aankoms


27 [sewe en twintig]

In die hotel – aankoms

-

27 [dvadsaťsedem]

V hoteli – príchod

27 [sewe en twintig]

In die hotel – aankoms

-

27 [dvadsaťsedem]

V hoteli – príchod

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Het u vir my ’n kamer? Má-- v---- i---?
Ek het ’n kamer bespreek. Re-------- s-- s- j---- i---.
My naam is Müller. Mo-- m--- j- M-----.
   
Ek soek ’n enkelkamer. Po-------- j------------- i---.
Ek soek ’n dubbelkamer. Po-------- d------------ i---.
Hoeveel kos die kamer per nag? Ko--- s---- i--- n- n--?
   
Ek wil graag ’n kamer met ’n bad hê. Ch--- b- s-- i--- s k-------.
Ek wil graag ’n kamer met ’n stort hê. Ch--- b- s-- i--- s- s------.
Kan ek die kamer besigtig? Mô--- v----- t- i---?
   
Is daar ’n motorhuis hier? Má-- t- g----?
Is daar ’n kluis hier? Má-- t- t-----?
Is daar ’n faks hier? Má-- t- f--?
   
Goed, ek neem die kamer. Do---- b----- t- i---.
Hier is die sleutels. Tu s- k----.
Hier is my bagasie. Tu j- m--- b-------.
   
Hoe laat is ontbyt? Ke-- s- r------?
Hoe laat is middagete? Ke-- j- o---?
Hoe laat is aandete? Ke-- j- v-----?