Afrikaans » Slowaaks   In die trein


34 [vier en dertig]

In die trein

-

34 [tridsaťštyri]

Vo vlaku

34 [vier en dertig]

In die trein

-

34 [tridsaťštyri]

Vo vlaku

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Is dit die trein na Berlyn? Je t- v--- d- B------?
Wanneer vertrek die trein? Ke-- o------- v---?
Wanneer kom die trein in Berlyn aan? Ke-- p---- v--- d- B------?
   
Verskoon my, mag ek verby kom? Pr------- m---- p-----?
Ek dink dit is my sitplek. My---- s-- ž- t- j- m--- m-----.
Ek dink dat u in my sitplek sit. My----- ž- s----- n- m---- m-----.
   
Waar is die slaapwa? Kd- j- l------ v----?
Die slaapwa is aan die einde van die trein. Lô----- v---- j- n- k---- v----.
En waar is die eetwa? – Aan die voorkant van die trein. A k-- j- j--------- v----? – N- z-------.
   
Mag ek onder slaap? Mô--- s--- d---?
Mag ek in die middel slaap? Mô--- s--- v s-----?
Mag ek bo slaap? Mô--- s--- h---?
   
Wanneer kom ons by die grens aan? Ke-- b----- n- h------?
Hoe lank duur die rit na Berlyn? Ak- d--- t--- c---- d- B------?
Is die trein vertraag? Má v--- m-------?
   
Het u iets om te lees? Má-- n---- n- č------?
Kan mens hier iets te ete en te drinke kry? Mô--- t- d----- n---- n- j------ a p----?
Kan u my asseblief seweuur wakker maak? Zo------ b- s-- m- o 7.00?