Afrikaans » Slowaaks   By die lughawe


35 [vyf en dertig]

By die lughawe

-

35 [tridsaťpäť]

Na letisku

35 [vyf en dertig]

By die lughawe

-

35 [tridsaťpäť]

Na letisku

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Ek wil graag ’n vlug na Athene bespreek. Ch--- /-- b- s-- r--------- l-- d- A---.
Is dit ’n direkte vlug? Je t- p----- l--?
By ’n venster, nie-rook, asseblief. Pr---- s- m----- p-- o---- n--------.
   
Ek wil graag my bespreking bevestig. Ch--- /-- b- s-- p------- s---- r---------.
Ek wil graag my bespreking kanselleer. Ch--- /-- b- s-- s-------- s---- r---------.
Ek wil graag my bespreking verander. Ch--- /-- b- s-- p------- s---- r---------.
   
Wanneer is die volgende vlug na Rome? Ke-- l--- ď----- l------- d- R---?
Is daar nog twee sitplekke beskikbaar? Sú e--- d-- m----- v----?
Nee, ons het nog net een sitplek beskikbaar. Ni-- m--- u- l-- j---- v---- m-----.
   
Wanneer land ons? Ke-- p---------?
Wanneer is ons daar? Ke-- t-- b-----?
Wanneer is daar ’n bus na die middestad? Ke-- i-- a------ d- c-----?
   
Is dit u koffer / tas? Je t- v-- k----?
Is dit u sak? Je t- v--- t----?
Is dit u bagasie? Je t- v--- b-------?
   
Hoeveel bagasie mag ek saamneem? Ko--- b------- s- m---- v---- z- s----?
Twintig kilos. Dv----- k--.
Wat? Net twintig kilos? Čo--- l-- d------ k--?