Afrikaans » Slowaaks   Saans uitgaan


44 [vier en veertig]

Saans uitgaan

-

44 [štyridsaťštyri]

Večerný program

44 [vier en veertig]

Saans uitgaan

-

44 [štyridsaťštyri]

Večerný program

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Is daar ’n disko hier? Je t- n----- d--------?
Is daar ’n nagklub hier? Je t- n----- n---- k---?
Is daar ’n kroeg hier? Je t- n----- k----?
   
Wat speel vanaand in die teater? Čo h---- d--- v---- v d------?
Wat draai vanaand in die bioskoop? Čo p--------- d--- v---- v k---?
Wat’s vanaand op die televisie (tv)? Čo i-- d--- v---- v t--------?
   
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die teater? Sú e--- l----- d- d------?
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die bioskoop? Sú e--- l----- d- k---?
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die sokker? Sú e--- l----- n- f-------- z----?
   
Ek wil graag heel agter sit. Ch--- b- s-- s----- c----- v----.
Ek wil graag iewers in die middel sit. Ch--- b- s-- s----- n----- v s-----.
Ek wil graag heel voor sit. Ch--- b- s-- s----- c----- v-----.
   
Kan u iets aanbeveel? Mô---- m- n---- o--------?
Wanneer begin die vertoning? Ke-- z----- p-----------?
Kan u vir my ’n kaartjie kry? Mô---- m- z----- l-----?
   
Is daar ’n gholfbaan in die nabyheid? Je t- v b-------- g------ i------?
Is daar ’n tennisbaan in die nabyheid? Je t- v b-------- t------- k---?
Is daar ’n binnenshuise swembad in die nabyheid? Je t- v b-------- k---- p-------?