Afrikaans » Slowaaks   In die bioskoop


45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

45 [štyridsaťpäť]

V kine

45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

45 [štyridsaťpäť]

V kine

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Ons wil bioskoop toe gaan. Ch---- í-- d- k---.
Vandag draai daar ’n goeie rolprent. Dn-- d----- d---- f---.
Die rolprent is splinternuut. Fi-- j- c----- n---.
   
Waar is die betaalpunt? Kd- j- p-------?
Is daar nog sitplekke beskikbaar? Sú e--- v---- m-----?
Hoeveel kos die kaartjies? Ko--- s---- v--------?
   
Wanneer begin die vertoning? Ke-- z----- p-----------?
Hoe lank duur die film? Ak- d--- t--- f---?
Kan mens kaartjies bespreek? Mo--- r--------- v--------?
   
Ek wil graag agter sit. Ch--- b- s-- s----- v----.
Ek wil graag voor sit. Ch--- b- s-- s----- v-----.
Ek wil graag in die middel sit. Ch--- b- s-- s----- v s-----.
   
Die rolprent was spannend / opwindend. Fi-- b-- n-------.
Die rolprent was nie vervelig nie. Fi-- n---- n----.
Maar die boek waarop die rolprent gebasseer was, is beter. Al- k----- p------- b--- l-----.
   
Hoe was die musiek? Ak- b--- h----?
Wie was die akteurs? Ak- b--- h----?
Was daar Engelse onderskrifte? Bo-- t------ v a-------- j-----?