Afrikaans » Slowaaks   Reisvoorbereiding


47 [sewe en veertig]

Reisvoorbereiding

-

47 [štyridsaťsedem]

Prípravy na cestu

47 [sewe en veertig]

Reisvoorbereiding

-

47 [štyridsaťsedem]

Prípravy na cestu

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Jy moet ons koffers pak! Mu--- z----- n-- k----!
Jy mag niks vergeet nie! Ne----- n- n-- z-------!
Jy het ’n groot koffer nodig! Po-------- v---- k----!
   
Moenie die paspoort vergeet nie! Ne------- c------- p--!
Moenie die vliegtuigkaartjie vergeet nie! Ne------- l------!
Moenie die reisigerstjeks vergeet nie! Ne------- c------- š---!
   
Neem sonbrandroom saam. Zo--- s- s---- k--- n- o---------.
Neem jou sonbril saam. Zo--- s- s---- s------ o-------.
Neem jou sonhoed saam. Zo--- s- s---- k----- p---- s----.
   
Wil jy ’n padkaart saamneem? Ch--- s- s- s---- v---- m---?
Wil jy ’n reisgids saamneem? Ch--- s- s- s---- v---- c--------- s---------?
Wil jy ’n sambreel saamneem? Ch--- s- s- s---- v---- d------?
   
Hou die broeke, die hemde en die sokkies in gedagte. Ne------- n- n-------- k------ p------.
Hou die dasse, die gordels en die sportbaadjies in gedagte. Ne------- n- k------- o------ s---.
Hou die slaapklere, die naghemde en die T-hemde in gedagte. Ne------- n- p------ n---- k----- a t-----.
   
Jy het skoene, sandale en stewels nodig. Po-------- t------- s------ a č----.
Jy het sakdoeke, seep en ’n naelskêr nodig. Po-------- v--------- m---- a n------- n- n-----.
Jy het ’n kam, tandeborsel en tandepasta nodig. Po-------- h------ z---- k---- a z---- p----.