Afrikaans » Slowaaks   Sport


49 [nege en veertig]

Sport

-

49 [štyridsaťdeväť]

Šport

49 [nege en veertig]

Sport

-

49 [štyridsaťdeväť]

Šport

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Neem u deel aan sport? Šp-------?
Ja, ek moet bietjie oefening kry. Án-- m---- s- h----.
Ek gaan na ’n sportklub. Ch---- d- š--------- k----.
   
Ons speel sokker. Hr--- f-----.
Partykeer swem ons. Ni----- p------.
Of ons ry fiets. Al--- s- b----------.
   
Daar is ’n sokkerstadium in ons stad. V n---- m---- m--- f-------- š------.
Daar is ’n swembad met ’n sauna. Má-- t- a- p------- s- s-----.
En daar is ’n gholfbaan. Má-- a- g------ i------.
   
Wat is op die televisie? Čo d----- v t--------?
Daar is ’n sokkerwedstryd aan die gang. Pr--- d----- f-----.
Die Duitse span speel teen die Engelse. Ne----- m------ h-- p---- a---------.
   
Wie wen? Kt- v------?
Ek het geen idee nie. Ne-----.
Op die oomblik speel hulle gelyk op. V t---- m------ j- t- n---------.
   
Die skeidsregter is van België. Ro------ j- z B-------.
Nou is daar ’n strafskop. Te--- s- k--- j---------.
Doel! Een – nul! Gó-- J---- n---!