Afrikaans » Slowaaks   By die swembad


50 [vyftig]

By die swembad

-

50 [päťdesiat]

Na kúpalisku

50 [vyftig]

By die swembad

-

50 [päťdesiat]

Na kúpalisku

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Dit is warm vandag. Dn-- j- h-----.
Gaan ons swembad toe? Id--- n- k--------?
Het jy lus om te gaan swem? Má- c--- í-- p-----?
   
Het jy ’n handdoek? Má- u-----?
Het jy ’n swembroek? Má- p-----?
Het jy ’n baaikostuum? Má- p-----?
   
Kan jy swem? Vi-- p-----?
Kan jy duik? Vi-- s- p------?
Kan jy in die water spring? Vi-- s----- d- v---?
   
Waar is die stort? Kd- j- s-----?
Waar is die kleedkamers? Kd- j- k------ n- p-----------?
Waar is die swembril? Kd- s- p------- o-------?
   
Is die water diep? Je v--- h-----?
Is die water skoon? Je v--- č----?
Is die water warm? Je v--- t----?
   
Ek kry koud. Je m- z---.
Die water is te koud. Vo-- j- p----- s------.
Ek klim nou uit die water. Id-- z v--- v--.