Afrikaans » Slowaaks   Winkels


53 [drie en vyftig]

Winkels

-

53 [päťdesiattri]

Obchody

53 [drie en vyftig]

Winkels

-

53 [päťdesiattri]

Obchody

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Ons soek ’n sportwinkel. Hľ----- o----- s- š--------- p--------.
Ons soek ’n slaghuis. Hľ----- m---------.
Ons soek ’n apteek. Hľ----- l------.
   
Ons wil mos ’n sokkerbal koop. Ch---- b- s-- t---- k---- f-------- l----.
Ons wil mos salami koop. Ch---- b- s-- t---- k---- s-----.
Ons wil mos medisyne koop. Ch---- b- s-- t---- k---- l----.
   
Ons soek ’n sportwinkel om ’n sokkerbal te koop. Hľ----- o----- s- š--------- p--------- a-- s-- k----- f-------- l----.
Ons soek ’n slaghuis om salami te koop. Hľ----- m---------- a-- s-- k----- s-----.
Ons soek ’n apteek om medisyne te koop. Hľ----- l------- a-- s-- k----- l----.
   
Ons soek ’n juwelier. Hľ---- k-----------.
Ons soek ’n fotowinkel. Hľ---- f--- p-------.
Ons soek ’n koekwinkel. Hľ---- c-------.
   
Ek is mos van plan om ’n ring te koop. Ch--- t---- k---- p-----.
Ek is mos van plan om ’n rol film te koop. Ch--- t---- k---- f---.
Ek is mos van plan om ’n koek te koop. Ch--- t---- k---- t----.
   
Ek soek ’n juwelier om ’n ring te koop. Hľ---- k---------- a-- s-- k---- p-----.
Ek soek ’n fotowinkel om ’n rol film te koop. Hľ---- f--- p-------- a-- s-- k---- f---.
Ek soek ’n koekwinkel om ’n koek te koop. Hľ---- c-------- a-- s-- k---- t----.