Afrikaans » Slowaaks   By die dokter


57 [sewe en vyftig]

By die dokter

-

57 [päťdesiatsedem]

U lekára

57 [sewe en vyftig]

By die dokter

-

57 [päťdesiatsedem]

U lekára

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Ek het ’n afspraak by die dokter. So- o--------- u l-----.
Ek het die afspraak om tien uur. Má- t----- o d-------.
Wat is u naam? Ak- s- v-----?
   
Kry vir u solank ’n sitplek in die wagkamer. Pr---- p------ s- d- č------.
Die dokter kom binnekort. Le--- h--- p----.
Waar is u verseker? V a--- p-------- s-- p-------?
   
Wat kan ek vir u doen? Čo p-- V-- m---- u-----?
Het u pyn? Má-- b------?
Waar is dit seer? Kd- t- b---?
   
Ek het altyd rugpyn. Má- s---- b------ c-----.
Ek het dikwels hoofpyn. Ča--- m---- b------ h----.
Ek het soms maagpyn. Ni----- m-- b------ b-----.
   
Trek asseblief u hemp uit. Vy------ s- d- p-- p---!
Lê asseblief op die ondersoektafel. Ľa----- s- p----- n- l------!
U bloeddruk is in die haak. Kr--- t--- j- v p-------.
   
Ek gaan u ’n inspuiting gee. Dá- V-- i-------.
Ek gaan u tablette gee. Dá- V-- t-------.
Ek gaan u ’n voorskrif vir die apteek gee. Pr------- V-- r----- d- l------.