Afrikaans » Slowaaks   Liggaamsdele


58 [agt en vyftig]

Liggaamsdele

-

58 [päťdesiatosem]

Časti tela

58 [agt en vyftig]

Liggaamsdele

-

58 [päťdesiatosem]

Časti tela

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Ek teken ’n man. Kr----- m---.
Eerste die kop. Na---- h----.
Die man dra ’n hoed. Mu- m- k-----.
   
Mens sien nie die hare nie. Vl--- n-- j- v----.
Mens sien ook nie die ore nie. Uš- t------ n-- j- v----.
Mens sien ook nie die rug nie. Ch---- t------ n-- j- v----.
   
Ek teken die oë en die mond. Na------- o-- a ú---.
Die man dans en lag. Mu- t------ a s---- s-.
Die man het ’n lang neus. Mu- m- d--- n--.
   
Hy dra ’n stok in sy hande. V r----- m- p-----.
Hy dra ook ’n serp om sy nek. Ok--- k--- m- t--- š--.
Dit is winter en dis koud. Je z--- a j- c------.
   
Die arms is sterk/fris. Ru-- s- s----.
Die bene is ook sterk/fris. No-- s- t--- s----.
Die man is van sneeu gemaak. Mu- j- z- s----.
   
Hy dra nie ’n broek of ’n jas nie. Ne-- n------- a-- p----.
Maar die man vries nie. Al- n------.
Hy is ’n sneeuman. Je t- s--------.