Afrikaans » Slowaaks   Ontkenning 2


65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [šesťdesiatpäť]

Zápor 2

65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [šesťdesiatpäť]

Zápor 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Is die ring duur? Je t-- p----- d----?
Nee, dit kos maar net eenhonderd Euro. Ni-- s---- l-- s-- e--.
Maar ek het net vyftig. Al- m-- l-- p--------.
   
Is jy al klaar? Si u- h-----?
Nee, nog nie. Ni-- e--- n--.
Maar ek sal binnekort klaar wees. Al- h--- b---- h-----.
   
Wil jy nog sop hê? Ch--- b- s- e--- p-------?
Nee, ek wil nie meer hê nie. Ni-- u- n------.
Maar nog ’n roomys. Al- e--- j---- z-------.
   
Woon jy al lank hier? Bý--- t- u- d---?
Nee, nog net ’n maand. Ni-- l-- j---- m-----.
Maar ek ken al baie mense. Al- p----- u- v--- ľ---.
   
Gaan jy môre huis toe ry? Id-- z----- d----?
Nee, eers oor die naweek. Ni-- a- c-- v-----.
Maar ek kom reeds Sondag terug. Al- v----- s- u- v n-----.
   
Is jou dogter reeds ’n volwassene? Je t---- d---- u- d------?
Nee, sy is nog net sewentien. Ni-- m- i-- s--------.
Maar sy het alreeds ’n kêrel. Al- u- m- p-------.