Afrikaans » Slowaaks   om iets te mag


73 [drie en sewentig]

om iets te mag

-

73 [sedemdesiattri]

niečo smieť / môcť

73 [drie en sewentig]

om iets te mag

-

73 [sedemdesiattri]

niečo smieť / môcť

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Mag jy al bestuur? Sm--- u- š-------- a---?
Mag jy al alkohol drink? Sm--- u- p-- a------?
Mag jy al alleen buiteland toe gaan? Sm--- u- í-- s-- d- z---------?
   
mag sm---- m--ť
Mag ons hier rook? Mô---- t- f-----?
Mag mens hier rook? Mô-- s- t- f-----?
   
Mag mens met ’n kredietkaart betaal? Mô-- s- t- p----- k-------- k-----?
Mag mens met ’n tjek betaal? Mô-- s- t- p----- š----?
Mag mens net kontant betaal? Mô-- s- z------- l-- v h--------?
   
Mag ek maar bel? Mô--- s- l-- z------------?
Mag ek maar iets vra? Mô--- s- l-- n---- s-----?
Mag ek maar iets sê? Mô--- l-- n---- p------?
   
Hy mag nie in die park slaap nie. Ne---- s--- v p----.
Hy mag nie in die motor slaap nie. Ne---- s--- v a---.
Hy mag nie in die stasie slaap nie. Ne---- s--- n- s------.
   
Mag ons sit? Sm---- s- s-----?
Mag ons ’n spyskaart kry? Mô---- n-- p------- j------ l-----?
Mag ons apart betaal? Mô---- p----- z-----?