Afrikaans » Slowaaks   iets regverdig 2


76 [ses en sewentig]

iets regverdig 2

-

76 [sedemdesiatšesť]

niečo zdôvodniť 2

76 [ses en sewentig]

iets regverdig 2

-

76 [sedemdesiatšesť]

niečo zdôvodniť 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Waarom het jy nie gekom nie? Pr--- s- n--------?
Ek was siek. Bo- s-- c----.
Ek het nie gekom nie omdat ek siek was. Ne------- s--- p------ s-- b-- c----.
   
Waarom het sy nie gekom nie? Pr--- n-------?
Sy was moeg. Bo-- u------.
Sy het nie gekom nie omdat sy moeg was. Ne------- p------ b--- u------.
   
Waarom het hy nie gekom nie? Pr--- n--------?
Hy was nie geïnteresseerd nie. Ne--- c---.
Hy het nie gekom nie want hy was nie geïnteresseerd nie. Ne-------- p------ n---- c---.
   
Waarom het julle nie gekom nie? Pr--- s-- n-------?
Ons motor is stukkend. Na-- a--- j- p-------.
Ons het nie gekom nie omdat ons motor stukkend is. Ne------ s--- p------ n--- a--- j- p-------.
   
Waarom het die mense nie gekom nie? Pr--- t- ľ---- n-------?
Hulle het die trein verpas. Zm------ v---.
Hulle het nie gekom nie omdat hulle die trein verpas het. Ne------- p------ z------- v---.
   
Waarom het jy nie gekom nie? Pr--- s- n--------?
Ek mag nie. Ne---- s--.
Ek het nie gekom nie omdat ek nie mag nie. Ne------- s--- l--- s-- n-----.