Afrikaans » Slowaaks   iets regverdig 3


77 [sewe en sewentig]

iets regverdig 3

-

77 [sedemdesiatsedem]

niečo zdôvodniť 3

77 [sewe en sewentig]

iets regverdig 3

-

77 [sedemdesiatsedem]

niečo zdôvodniť 3

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Waarom eet u nie die koek nie? Pr--- n----- t----?
Ek moet gewig verloor. Mu--- s-------.
Ek eet dit nie omdat ek gewig moet verloor. Ne--- j-- p------ m---- s-------.
   
Waarom drink u nie die bier nie? Pr--- n------- p---?
Ek moet nog bestuur. Mu--- e--- š--------.
Ek drink dit nie omdat ek nog moet bestuur. Ne----- h-- p------ m---- e--- š--------.
   
Waarom drink jy nie die koffie nie? Pr--- n------ k---?
Dit is koud. Je s------.
Ek drink dit nie omdat dit koud is. Ne----- j-- p------ j- s------.
   
Waarom drink jy nie die tee nie? Pr--- n------ t-- č--?
Ek het nie suiker nie. Ne--- c----.
Ek drink dit nie omdat ek nie suiker het nie. Ne----- h-- p------ n---- c----.
   
Waarom eet u nie die sop nie? Pr--- n----- t- p-------?
Ek het dit nie bestel nie. Ne-------- s-- j-.
Ek eet dit nie omdat ek dit nie bestel het nie. Ne--- j-- p------ s-- j- n---------.
   
Waarom eet u nie die vleis nie? Pr--- n----- t- m---?
Ek is ’n vegetariër. So- v---------.
Ek eet dit nie omdat ek ’n vegetariër is. Ne--- h-- p------ s-- v---------.