Afrikaans » Slowaaks   Byvoeglike naamwoorde 3


80 [tagtig]

Byvoeglike naamwoorde 3

-

80 [osemdesiat]

Prídavné mená 3

80 [tagtig]

Byvoeglike naamwoorde 3

-

80 [osemdesiat]

Prídavné mená 3

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Sy het ’n hond. Má p--.
Die hond is groot. Te- p-- j- v----.
Sy het ’n groot hond. Má v------ p--.
   
Sy het ’n huis. Má d--.
Die huis is klein. Te- d-- j- m---.
Sy het ’n klein huis. Má m--- d--.
   
Hy woon in ’n hotel. Bý-- v h-----.
Die hotel is goedkoop. Te- h---- j- l----.
Hy woon in ’n goedkoop hotel. Bý-- v l----- h-----.
   
Hy het ’n motor / kar. Má a---.
Die motor is duur. To a--- j- d----.
Hy het ’n duur motor. Má d---- a---.
   
Hy lees ’n roman. Čí-- r----.
Die roman is vervelig. Te- r---- j- n----.
Hy lees ’n vervelige roman. Čí-- n---- r----.
   
Sy kyk ’n rolprent. Po---- f---.
Die rolprent is spannend. Te- f--- j- n-------.
Sy kyk ’n spannende rolprent. Po---- n------- f---.